SPREUKE 22:4
SPREUKE 22:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die loon van nederigheid is die vrees van die HERE, is rykdom en eer en die lewe.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand nederig is en hy respekteer en dien die Here, dan word hy ryk, en mense respekteer hóm, en hy lewe lank.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie nederig is, dien die Here en ontvang rykdom, eer en lewe.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die beloning vir nederigheid en ontsag vir die HERE is rykdom, eer en lewe.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Deur nederigheid en die vrees van die HERE is rykdom en eer en lewe.
Deel
Lees SPREUKE 22