SPREUKE 22:6
SPREUKE 22:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:6 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy vir 'n jongmens leer hoe hy moet lewe, dan hou hy aan om so te lewe, ook wanneer hy oud geword het.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Rig die jongmens af ooreenkomstig die pad wat hy moet loop; selfs wanneer hy oud geword het, sal hy nie daarvan afwyk nie.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Leer 'n kind in die pad wat hy moet gaan, en as hy oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie.
Deel
Lees SPREUKE 22