SPREUKE 22:7
SPREUKE 22:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die ryke heers oor die armes, en hy wat leen, is 'n slaaf van die man wat uitleen.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:7 Bybel vir almal (ABA)
Ryk mense regeer oor arm mense, en iemand wat geld geleen het, word die slaaf van die persoon by wie hy die geld geleen het.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die ryke heers oor die arme; die lener is die slaaf van die man by wie hy leen.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Ryke heers oor armes, en wie leen, is 'n slaaf van die man wat uitleen.
Deel
Lees SPREUKE 22SPREUKE 22:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die ryke heers oor die armes, en die lener is dienaar van die lener.
Deel
Lees SPREUKE 22