SPREUKE 23:12
SPREUKE 23:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bring jou hart na die tug en jou oor na woorde van kennis.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Rig jou hart op vermaning, en jou oor op woorde van wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Onderwerp jou aan dissipline. Luister goed na wat ek jou leer.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:12 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet goed verstaan wat ek vir jou wil leer, jy moet luister na wat ek vir jou sê
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gee aandag aan wat ek jou voorskryf, luister goed na wat ek jou leer.
Deel
Lees SPREUKE 23