SPREUKE 23:13
SPREUKE 23:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie huiwer om 'n kind te straf nie, want as jy hom slaan, red jy sy lewe.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie straf van 'n jong seun weerhou nie; as jy hom met 'n lat slaan, sal hy nie doodgaan nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:13 Die Boodskap (DB)
’n Kind het dissipline nodig. ’n Pak slae op die regte tyd sal hom goed doen.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie bang wees om jou kind te dissiplineer nie. Hy sal nie doodgaan van ’n pak slae nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:13 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie bang wees om vir 'n kind te leer nie, want as jy hom straf, dan sal hy reg grootword en nie sterf nie.
Deel
Lees SPREUKE 23