SPREUKE 23:14 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 23:14 AFR83 (Afrikaans 1983)

Jy moet hom juis slaan om hom van die dood te red.

SPREUKE 23:14 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Jy sal hom wel met die roede slaan, maar sy lewe van die doderyk red.

SPREUKE 23:14 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

As jy hom wil red van die dood, moet jy hom juis lyfstraf gee.

SPREUKE 23:14 DB (Die Boodskap)

Wie dit nalaat, stuur sy kind die verderf in.

SPREUKE 23:14 ABA (Bybel vir almal)

Wanneer jy hom straf, dan red jy hom van die doderyk.

SPREUKE 23:14 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Jy slaan hom wel met 'n lat, maar jy red sy lewe van die •doderyk.

SPREUKE 23:14 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Jy moet hom met die roede slaan en sy siel uit die hel red.