SPREUKE 23:17
SPREUKE 23:17 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie soos die sondaars wil wees nie, jy moet aanhou om die Here te respekteer en te dien
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat jou hart die sondaars nie beny nie, maar wees die hele dag in die vrees van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie afgunstig wees op sondaars nie; wees altyd ywerig om die Here te dien
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jou hart moet nie opgewonde raak oor sondaars nie, maar wees die hele tyd opgewonde oor ontsag vir die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat jou hart nie afgunstig wees op sondaars nie, maar wees die hele dag in die vrees van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 23