SPREUKE 23:22
SPREUKE 23:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees gehoorsaam aan jou vader en moeder, jy is hulle kind; en moet hulle nie verag as hulle oud geword het nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister na jou vader, hy wat jou verwek het; en moet jou moeder nie minag wanneer sy oud geword het nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:22 Die Boodskap (DB)
Onthou die goeie waardes wat jy in jou ouerhuis geleer het. Moenie jou ouers se harte op hulle oudag breek nie. Hou vas aan die lewenswaarhede wat hulle jou geleer het.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:22 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet luister na jou ouers, ook wanneer hulle oud is, jy moenie dink hulle is dan nie meer belangrik nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Luister na jou vader wat jou verwek het, en verag jou moeder nie as sy oud geword het nie.
Deel
Lees SPREUKE 23