SPREUKE 23:5
SPREUKE 23:5 Bybel vir almal (ABA)
Rykdom kan baie gou verdwyn, want dit kry vlerke en dit vlieg weg soos 'n arend.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sou jy jou oë daarop laat afvlieg? Maar weg is dit! want skielik maak dit vir hom vlerke en vlieg soos die arend na die hemel toe!
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sou jy jou oë net daarop rig? Dit is reeds weg! Want dit kry beslis vlerke; soos 'n arend vlieg dit weg in die lug.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
As jy nog na jou rykdom kyk, is dit eensklaps weg. Dit sal vlerke kry soos ’n arend en wegvlieg in die lug.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy het nog skaars die rykdom gesmaak of dit is weg; dit kry vlerke en vlieg die lug in soos 'n arend.
Deel
Lees SPREUKE 23