SPREUKE 24:16
SPREUKE 24:16 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat reg lewe, kan baie maal val, maar hy staan elke maal weer op. Maar wanneer die mense wat verkeerd doen, val, dan gaan dit sleg met hulle.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want 'n regverdige sal sewe keer val en opstaan, maar goddeloses kom tot 'n val deur teenspoed.
Deel
Lees SPREUKE 24SPREUKE 24:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want 'n regverdige val sewe maal en staan weer op, maar die goddelose sal in onheil val.
Deel
Lees SPREUKE 24