SPREUKE 25:19 - Compare All Versions
SPREUKE 25:19 ABA (Bybel vir almal)
Jy moenie dink dat 'n ontrou mens jou sal help wanneer dit sleg gaan met jou nie. 'n Ontrou mens is soos 'n stukkende tand of 'n lam voet.
Deel
SPREUKE 25 ABASPREUKE 25:19 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
'n Slegte tand en 'n voet wat swik, so is die vertroue op 'n ontroue in die dag van benoudheid.
Deel
SPREUKE 25 AFR53SPREUKE 25:19 AFR83 (Afrikaans 1983)
'n Seer tand, 'n voet wat meegee, so is dit om in gevaar staat te maak op 'n onbetroubare mens.
Deel
SPREUKE 25 AFR83SPREUKE 25:19 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Tand wat breek en 'n voet wat swik, so is vertroue op 'n verraderlike mens in 'n tyd van nood.
Deel
SPREUKE 25 AFR20SPREUKE 25:19 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vertroue in 'n ontroue man in tyd van benoudheid is soos 'n gebreekte tand en 'n voet uit gewrig.
Deel
SPREUKE 25 CAB23SPREUKE 25:19 DB (Die Boodskap)
Iemand wat onbetroubaar is, is soos ’n vrot tand en ’n seer voet. Wanneer jy hom die nodigste het, laat hy jou in die steek.
Deel
SPREUKE 25 DBSPREUKE 25:19 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
’n Gebreekte tand, ’n voet wat swik, so is dit om in gevaar staat te maak op ’n onbetroubare mens.
Deel
SPREUKE 25 NLV