SPREUKE 25:4
SPREUKE 25:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy die slak uit silwer haal, kan die smid iets van die silwer maak.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:4 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy die vuil stukkies en die skuim uit gesmelte silwer haal, dan kan 'n silwersmid iets maak van die silwer.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verwyder jy die skuim uit die silwer, dan sal daar vir die silwersmid 'n voorwerp uitkom
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verwyder die metaalskuim uit silwer, dan kom daar reeds 'n kruik uit vir die silwersmid.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Neem die skuim van die silwer weg, en daar sal 'n voorwerp uitkom vir die fyner.
Deel
Lees SPREUKE 25