SPREUKE 27:1
SPREUKE 27:1 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie spog oor wat jy môre sal doen nie, want jy weet nie wat môre sal gebeur nie.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
BEROEM jou nie op die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal bring nie.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie roem oor wat jy môre verwag nie; jy weet nie wat die dag sal oplewer nie.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie spog oor die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal oplewer nie.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Roem jou nie op môre nie; want jy weet nie wat 'n dag sal oplewer nie.
Deel
Lees SPREUKE 27