SPREUKE 27:5
SPREUKE 27:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter om eerlik vir iemand te sê wat hy verkeerd doen, beter as om vir hom lief te wees maar dit nie te wys nie.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Openlike teregwysing is beter as verborge liefde.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Openlike bestraffing is beter as liefde wat onsigbaar bly.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Openlike teregwysing is beter as liefde in die geheim.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Openlike teregwysing is beter as geheime liefde.
Deel
Lees SPREUKE 27