SPREUKE 27:6
SPREUKE 27:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die wonde deur 'n geliefde toegedien, word opreg bedoel, maar oordrewe is die soene van iemand wat haat.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:6 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n vriend jou seermaak, dan doen hy dit omdat hy jou vriend wil bly. Wanneer iemand jou die hele dag wil aanhou soen, dan haat hy jou.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wonde deur een wat liefhet, is opreg bedoel, maar die soene deur 'n vyand is oorvloedig.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op 'n vriend wat jou seermaak, kan jy reken; iemand wat jou haat, is oordadig met sy soene.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Getrou is die wonde van 'n vriend; maar die soene van 'n vyand is bedrieglik.
Deel
Lees SPREUKE 27