SPREUKE 27:9 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 27:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry.
Deel
SPREUKE 27 AFR83SPREUKE 27:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Olie en reukwerk verbly die hart, net so die aangenaamheid van 'n vriend vanweë welgemeende raad.
Deel
SPREUKE 27 AFR53SPREUKE 27:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Eerlike raad van ’n vriend is so aangenaam soos parfuum en so heerlik soos wierook.
Deel
SPREUKE 27 NLVSPREUKE 27:9 DB (Die Boodskap)
Mooi dinge maak ons bly. Maar ’n goeie vriendskap gee ons moed vir die lewe.
Deel
SPREUKE 27 DBSPREUKE 27:9 ABA (Bybel vir almal)
Olyf-olie en wierook laat jou lekker voel, maar 'n goeie vriend weet beter as jyself wat goed sal wees vir jou.
Deel
SPREUKE 27 ABASPREUKE 27:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Olie en reukwerk maak die hart bly, maar die •siel word uitmekaar geskeur deur teenspoed.
Deel
SPREUKE 27 AFR20SPREUKE 27:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Salf en reukwerk verbly die hart, so maak die soetheid van 'n man se vriend met hartlike raad.
Deel
SPREUKE 27 CAB23