SPREUKE 28:1
SPREUKE 28:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat verkeerd doen, vlug, ook wanneer niemand hom jaag nie. Maar mense wat reg lewe, is so dapper soos 'n leeu.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE goddelose vlug sonder dat daar 'n vervolger is, maar die regverdiges voel hulle veilig soos 'n jong leeu.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die goddelose hardloop weg al jaag niemand hom nie; die regverdiges het die moed van 'n leeu.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Goddelose vlug sonder dat iemand hom agtervolg, maar regverdiges is vol vertroue, soos 'n jong leeu.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die goddelose vlug as niemand agtervolg nie, maar die regverdiges is dapper soos 'n leeu.
Deel
Lees SPREUKE 28