SPREUKE 28:14
SPREUKE 28:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is 'n mens wat voortdurend ontsag koester vir God! Maar wie sy hart verhard, stort in die ellende.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:14 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met iemand wat altyd bang is vir die Here, maar dit sal sleg gaan met iemand wat hardkoppig en ongehoorsaam is.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gelukkig is die mens wat gedurigdeur vrees; maar hy wat sy hart verhard, sal in die onheil val.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met 'n mens wat altyd versigtig is; maar iemand wat moedswillig is, sal ondergaan.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gelukkig is die man wat altyddeur vrees, maar hy wat sy hart verhard, val in die onheil.
Deel
Lees SPREUKE 28