SPREUKE 28:20 - Compare All Versions
SPREUKE 28:20 ABA (Bybel vir almal)
Dit gaan baie goed met iemand wat altyd doen wat hy belowe, maar die Here sal die persoon straf wat gou ryk wil word.
Deel
SPREUKE 28 ABASPREUKE 28:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
'n Betroubare man is ryk aan seëninge; maar hy wat haastig is om ryk te word, sal nie ongestraf bly nie.
Deel
SPREUKE 28 AFR53SPREUKE 28:20 AFR83 (Afrikaans 1983)
'n Betroubare man is baie voorspoedig; een wat gou ryk wil word, sal sy straf kry.
Deel
SPREUKE 28 AFR83SPREUKE 28:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Betroubare man ervaar baie seëninge; maar wie vinnig ryk wil word, sal nie ongestraf bly nie.
Deel
SPREUKE 28 AFR20SPREUKE 28:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Betroubare man is oorvloedig met seëninge, maar hy wat haastig is om ryk te word, sal nie onskuldig wees nie.
Deel
SPREUKE 28 CAB23SPREUKE 28:20 DB (Die Boodskap)
’n Betroubare mens ervaar baie seëninge. Wie vinnig ryk wil word, verbrand sy vingers.
Deel
SPREUKE 28 DBSPREUKE 28:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
’n Betroubare man sal geseën word. Een wat ten alle koste gou ryk wil word, gaan moeilikheid kry.
Deel
SPREUKE 28 NLV