SPREUKE 28:23
SPREUKE 28:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie 'n mens teregwys, ervaar daarna goedgesindheid, meer as hy wat vlei met die tong.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:23 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand vir jou waarsku en sê hoe jy moet lewe, dan sal jy later vriendelik wees met hom, maar jy sal nie vriendelik wees met iemand wat net dinge sê om jou gelukkig te laat voel nie.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat 'n mens teregwys, sal agterna meer guns vind as hy wat vlei.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie iemand teregwys, kry eerder agterna dank as wat 'n vleier dit kry.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat 'n mens daarna bestraf, sal meer guns vind as hy wat vlei met die tong.
Deel
Lees SPREUKE 28