SPREUKE 28:27
SPREUKE 28:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie aan 'n arme gee, ly geen gebrek nie; maar wie sy oë sluit, word baie vervloek.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:27 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat van sy goed vir arm mense gee, sal nooit te min hê nie, maar wanneer iemand wegkyk en nie arm mense wil help nie, dan sal baie mense hom vervloek.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie aan die arme gee, sal nie gebrek ly nie; maar hy wat sy oë toemaak, word swaar vervloek.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie vir 'n arm mens iets oor het, sal self niks kortkom nie, maar wie anderpad kyk, sal baie verwensings hoor.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat aan die armes gee, sal nie ontbreek nie; maar hy wat sy oë verberg, sal baie vloek hê.
Deel
Lees SPREUKE 28