SPREUKE 28:9
SPREUKE 28:9 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand nie wil hoor wat die Here in sy wette sê nie, dan sal die Here dit haat wanneer daardie mens bid.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is 'n gruwel.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand hom doof hou vir die wet van die Here, sal die Here 'n afsku hê van so 'n man se gebed.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sy oor wegdraai, sodat hy nie na die wet hoef te luister nie – selfs sy gebed is afstootlik.
Deel
Lees SPREUKE 28SPREUKE 28:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie sy oor afkeer om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed sal 'n gruwel wees.
Deel
Lees SPREUKE 28