SPREUKE 29:11
SPREUKE 29:11 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer 'n dwaas kwaad is, dan sê hy alles wat hy dink, 'n wyse mens bly kalm.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Dwaas laat al sy toorn uitvaar, maar 'n wyse bring dit eindelik tot bedaring.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Dwaas gee vrye teuels aan sy woede; 'n wyse mens kry die dwaas naderhand gekalmeer.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Dwaas gee vrye teuels aan al sy gevoelens, maar 'n wyse bedwing sy gevoelens uiteindelik.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Dwaas spreek sy hele verstand uit, maar 'n wyse man bewaar dit tot daarna.
Deel
Lees SPREUKE 29