SPREUKE 29:17
SPREUKE 29:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Straf jou seun, dan sal hy jou rus gee; hy sal aan jou lewe genot verskaf.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:17 Bybel vir almal (ABA)
As jy vir jou seun reg geleer het, dan sal jy tevrede wees met hom, hy sal jou gelukkig laat voel.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tugtig jou seun, dan sal hy jou rus gee en aan jou siel vreugde verskaf.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gee jou seun 'n goeie opvoeding en jy sal gerus wees oor hom; hy sal jou baie vreugde verskaf.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maak jou seun reg, en hy sal jou rus gee; ja, hy sal aan jou siel vreugde verskaf.
Deel
Lees SPREUKE 29