SPREUKE 29:25
SPREUKE 29:25 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy bang is vir mense, dan kan jy in 'n vangstrik trap, maar wanneer jy in die Here glo, dan sal Hy jou beskerm.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrees vir die mens span 'n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal beskut word.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland, maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die vrees vir mense word 'n valstrik; maar wie op die HERE vertrou, word beskerm.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vrees vir mense bring 'n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal veilig wees.
Deel
Lees SPREUKE 29SPREUKE 29:25 Die Boodskap (DB)
Angs is soos ’n strik waarin jy vasgevang word. Jy kom nie los nie. Wie die Here vertrou, voel veilig.
Deel
Lees SPREUKE 29