SPREUKE 3:27
SPREUKE 3:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hou 'n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie wag om goed te doen vir iemand wat dit nodig het nie, veral as dit vir jou moontlik is om dit te doen.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:27 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy iemand moet help en jy kan dit doen, dan moet jy nie wag nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie 'n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie iets goeds weerhou van wie dit verdien, terwyl dit in jou mag is om op te tree nie.
Deel
Lees SPREUKE 3