SPREUKE 3:7
SPREUKE 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie jou eie wysheid oorskat nie. Hou eerder die HERE voor oë en vermy wat sleg is.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie dink jy het die wysheid nie, jy moet die Here dien en jy moenie verkeerd doen nie.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie wys wees in jou eie oë nie. Jy moet ontsag hê vir die HERE, bly weg van die kwaad.
Deel
Lees SPREUKE 3