SPREUKE 3:8 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 3:8 AFR83 (Afrikaans 1983)

dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam.

SPREUKE 3:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.

SPREUKE 3:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Dit sal jou liggaam gesond hou, jou lewe verkwik.

SPREUKE 3:8 DB (Die Boodskap)

Dit sal selfs vir jou liggaam wonders doen. Jy sal gesond voel en vol krag wees. Dien die Here met jou talente.

SPREUKE 3:8 ABA (Bybel vir almal)

Dan sal jy heeltemal gesond bly en jy sal elke dag nuwe krag kry.

SPREUKE 3:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Genesing sal dit bring vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.

SPREUKE 3:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Dit sal gesond wees vir jou naeltjie en murg vir jou gebeente.