SPREUKE 3:9
SPREUKE 3:9 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet die Here respekteer en Hom dien met alles wat jy het, met die beste van alles wat jy bymekaarmaak.
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vereer die Here met offerandes uit al wat jy besit en met die beste uit jou oes
Deel
Lees SPREUKE 3SPREUKE 3:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Eer die HERE met jou rykdom, met die beste deel van jou volle oes
Deel
Lees SPREUKE 3