SPREUKE 30:21 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 30:21 AFR83 (Afrikaans 1983)
Daar is drie, nee, vier wat die lewe ondraaglik maak, wat onuitstaanbaar is
Deel
SPREUKE 30 AFR83SPREUKE 30:21 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Onder drie bewe die aarde, en onder vier kan hy dit nie uithou nie
Deel
SPREUKE 30 AFR53SPREUKE 30:21 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daar is drie, nee, eintlik vier dinge wat die lewe op aarde ondraaglik maak
Deel
SPREUKE 30 NLVSPREUKE 30:21 DB (Die Boodskap)
Daar is drie dinge wat ’n land op die randjie van ’n afgrond bring, vier wat hom heeltemal kan verwoes
Deel
SPREUKE 30 DBSPREUKE 30:21 ABA (Bybel vir almal)
Daar is drie dinge wat almal kwaad en ontsteld laat word, daar is vier dinge waarvan mense niks hou nie
Deel
SPREUKE 30 ABASPREUKE 30:21 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Onder drie dinge bewe die aarde, ja, onder vier kan hy dit nie uithou nie
Deel
SPREUKE 30 AFR20SPREUKE 30:21 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Oor drie dinge is die aarde onrustig, en oor vier wat dit nie kan verdra nie
Deel
SPREUKE 30 CAB23