SPREUKE 31:20
SPREUKE 31:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy steek haar hand uit na die armes; ja, sy steek haar hande uit na die behoeftige.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:20 Die Boodskap (DB)
Vir die armes gee sy kos en die behoeftiges help sy.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:20 Bybel vir almal (ABA)
Sy gee graag vir mense wat hulleself nie kan beskerm nie, vir mense wat niks het nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kaf. Sy brei haar handpalm uit na die ellendige, en sy steek haar hande uit na die behoeftige.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy het 'n oop hand vir die armes, sy is vrygewig teenoor die behoeftiges.
Deel
Lees SPREUKE 31