SPREUKE 31:25 - Compare All Versions

SPREUKE 31:25 ABA (Bybel vir almal)

Sy is 'n sterk en 'n netjiese vrou, sy is nie bekommerd oor wat later sal gebeur nie.

SPREUKE 31:25 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Ajin. Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom.

SPREUKE 31:25 AFR83 (Afrikaans 1983)

Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms nie.

SPREUKE 31:25 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Krag en luister is haar bokleed; sy lag onbesorg oor die toekoms.

SPREUKE 31:25 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Krag en eer is haar klere; en sy sal bly wees met die tyd wat kom.

SPREUKE 31:25 DB (Die Boodskap)

Sy is geestelik sterk en tree altyd waardig op. Vir die toekoms is sy nie bang nie.

SPREUKE 31:25 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie bekommerd oor die toekoms nie.