SPREUKE 31:28
SPREUKE 31:28 Bybel vir almal (ABA)
Haar kinders staan regop en hulle prys haar, haar man sê dat sy 'n goeie vrou is. Hy sê
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:28 Die Boodskap (DB)
Haar kinders is dankbaar vir so ’n ma. Haar man oorlaai haar met komplimente.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kof. Haar seuns tree op en noem haar gelukkig, haar man ook, en hy prys haar
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Haar kinders prys haar, haar man bewonder haar
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Haar kinders tree na vore en noem haar gelukkig; haar man, hy besing haar lof
Deel
Lees SPREUKE 31