SPREUKE 31:30
SPREUKE 31:30 Bybel vir almal (ABA)
'n Vrou bly nie altyd jonk en mooi nie, 'n vrou wat die Here dien en Hom respekteer, dit is vir háár wat ons wil prys.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:30 Die Boodskap (DB)
Mooiheid bedrieg, skoonheid vergaan, maar ’n vrou wat die Here liefhet, moet jy vir altyd koester.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sjin. Die bevalligheid is bedrog, en die skoonheid is nietigheid; 'n vrou wat die HERE vrees, sy moet geprys word.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Uiterlike skoonheid hou nie, 'n mooi voorkoms is nie alles nie; as sy die Here dien, dán verdien 'n vrou om geprys te word.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sjarme is bedrieglik en skoonheid is nietig; 'n vrou wat vir die HERE ontsag het, sy moet geprys word.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Guns is bedrieglik, en skoonheid is nietig; maar 'n vrou wat die HERE vrees, sy moet geprys word.
Deel
Lees SPREUKE 31