SPREUKE 4:1
SPREUKE 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoor, kinders, die opdrag van 'n vader, en let op om insig te leer ken.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Kinders, julle moet luister wanneer julle pa vir julle leer, julle moet luister, sodat julle kan weet wat om te doen
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HOOR, julle seuns, na die tug van die vader, en luister om insig te leer ken
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kinders, neem die opvoeding wat 'n vader julle gee, ter harte; slaan daarop ag, sodat julle kan leer wat insig is
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Seuns, luister na die vermaning van 'n vader, en slaan ag daarop om insig te leer ken.
Deel
Lees SPREUKE 4