SPREUKE 4:14
SPREUKE 4:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie dieselfde pad loop as goddelose mense nie. Bly weg van die pad van boosdoeners.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:14 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie op die pad loop van mense wat verkeerd doen nie, jy moenie saam met slegte mense loop nie.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kom nie op die pad van die goddelose en betree die weg van die slegtes nie.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie agter die goddeloses aanloop nie, vermy die pad van slegte mense.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die pad van goddeloses moet jy nie kom nie; en moenie die weg van slegte mense betree nie.
Deel
Lees SPREUKE 4