SPREUKE 4:24
SPREUKE 4:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie lelike dinge sê nie. Bly ver weg van lawwe praatjies.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:24 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie leuens vertel nie, jy moenie mense bedrieg nie.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verwyder van jou die valsheid van mond, en hou ver van jou af die verkeerdheid van lippe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Weerhou jou van leuens, moenie mense mislei nie.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bly weg van 'n mond wat valsheid verkondig, en slinkse lippe, hou dit ver van jou.
Deel
Lees SPREUKE 4