SPREUKE 4:25-26
SPREUKE 4:25-26 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet reguit vorentoe kyk, jy moet weet waarnatoe jy gaan. Jy moet op die reguit pad loop, dan sal jy seker wees waarnatoe jy loop.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:25-26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat jou oë reguit kyk en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou. Maak die pad van jou voet gelyk, en laat al jou weë vas wees
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:25-26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hou jou oë op die pad vorentoe, kyk reg voor jou uit. Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:25-26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jou oë moet vorentoe kyk, jou blik moet reg voor jou gerig wees. Hou die pad vir jou voet gelyk; en al jou weë, laat dit bestendig wees.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:25-26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat jou oë reguit kyk, en laat jou ooglede reguit voor jou uitkyk. Bedink die pad van jou voete, en laat al jou weë vasstaan.
Deel
Lees SPREUKE 4