SPREUKE 4:26
SPREUKE 4:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Merk jou pad vir jou duidelik af, dan sal jy seker wees waarheen jy gaan.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:26 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet op die reguit pad loop, dan sal jy seker wees waarnatoe jy loop.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maak die pad van jou voet gelyk, en laat al jou weë vas wees
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hou die pad vir jou voet gelyk; en al jou weë, laat dit bestendig wees.
Deel
Lees SPREUKE 4