SPREUKE 4:6
SPREUKE 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moet nooit afstand doen van die wysheid nie. Dit sal jou beskerm. As jy wysheid liefhet, sal dit jou beveilig.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:6 Bybel vir almal (ABA)
As jy die wysheid nie los nie, dan sal dit vir jou wagstaan, as jy lief is vir die wysheid, dan sal dit jou beskerm.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
verlaat dit nie, dan sal dit jou bewaar; kry dit lief, dan sal dit jou bewaak.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
maak die wysheid jou metgesel, dit sal jou beskerm; as jy dit liefhet, sal dit jou veilig bewaar.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moet haar, die wysheid, nie verontagsaam nie; dan sal sy jou beskerm. Wees lief vir haar, dan sal sy jou bewaak.
Deel
Lees SPREUKE 4