SPREUKE 4:7
SPREUKE 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:7 Bybel vir almal (ABA)
As jy regtig slim wil word, dan moet jy wysheid kry, jy moet ook verstandig word, saam met al die ander dinge wat jy kry.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die beginsel van die wysheid is: Verwerf wysheid en verwerf insig deur al wat jy besit.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry!
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die begin van wysheid is: Verwerf wysheid, verwerf insig met alles wat jy besit!
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wysheid is die belangrikste ding; verkry daarom wysheid, en verwerf insig met al jou insig.
Deel
Lees SPREUKE 4