SPREUKE 6:15 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 6:15 AFR83 (Afrikaans 1983)
So 'n mens se ondergang kom skielik; hy stort ineen, en daar is nie herstel nie.
Deel
SPREUKE 6 AFR83SPREUKE 6:15 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daarom sal sy ondergang skielik kom, onvoorsiens sal hy verbreek word sonder dat daar genesing voor is.
Deel
SPREUKE 6 AFR53SPREUKE 6:15 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Maar so ’n mens se ondergang kom baie skielik. Hy stort in duie en niks kan hom dan red nie.
Deel
SPREUKE 6 NLVSPREUKE 6:15 DB (Die Boodskap)
’n Skielike ramp sal hom nog tref. In ’n oogwink sal hy byna vernietig word. Hy sal nooit weer regkom nie.
Deel
SPREUKE 6 DBSPREUKE 6:15 ABA (Bybel vir almal)
Daarom, dit sal skielik sleg gaan met hom, hy sal vinnig seerkry, en niemand sal hom help nie.
Deel
SPREUKE 6 ABASPREUKE 6:15 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom, onverwags kom sy teenspoed – plotseling word hy verpletter, sonder herstel.
Deel
SPREUKE 6 AFR20SPREUKE 6:15 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom sal sy onheil skielik kom; skielik sal hy gebreek word sonder genesing.
Deel
SPREUKE 6 CAB23