SPREUKE 6:6
SPREUKE 6:6 Bybel vir almal (ABA)
Lui mens, jy moet na die miere gaan, jy moet gaan kyk hoe hulle lewe en jy moet leer van hulle.
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë en word wys!
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom.
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë, en word wys.
Deel
Lees SPREUKE 6