SPREUKE 7:1
SPREUKE 7:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Bly altyd by wat ek vir jou sê, my seun. Koester wat ek vir jou voorskryf in jou binneste.
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:1 Bybel vir almal (ABA)
My seun, jy moet onthou wat ek vir jou sê, jy moet goed onthou wat ek sê jy moet doen.
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MY seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maak wat ek vir jou sê jou eie, my seun, hou by wat ek jou voorskryf
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My seun, neem my woorde ter harte; en my opdragte, hou dit veilig by jou.
Deel
Lees SPREUKE 7