SPREUKE 7:2-3
SPREUKE 7:2-3 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet dit doen sodat jy kan aanhou lewe. Die dinge wat ek vir jou leer, moet vir jou baie belangrik wees. Jy moenie dit vergeet nie, jy moet dit altyd onthou.
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soos jou oogappel; bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart.
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:2-3 Afrikaans 1983 (AFR83)
maak wat ek jou voorskryf jou eie, dat jy kan lewe, maak wat ek jou leer jou eie, so eie soos die appel van jou oog. Sorg dat jy dit altyd onthou, maak dit 'n deel van jou lewe.
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:2-3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kom my opdragte na, dan sal jy leef; ja, koester my onderrig soos die appel van jou oog. Bind dit aan jou vingers, skryf dit op die tafel van jou hart.
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:2-3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Onderhou my gebooie en leef; en my wet soos u oogappel. Bind dit aan jou vingers, skryf dit op die tafel van jou hart.
Deel
Lees SPREUKE 7