SPREUKE 7:5
SPREUKE 7:5 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal dit jou beskerm teen die slegte vrou, die vrou wat nie jou vrou is nie en wat skelm dinge sê.
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die ontugtige wat met haar woorde vlei.
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit sal jou weghou van die slegte vrou af, die vrou met die verleidelike praatjies.
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat dit jou beskerm teen 'n vreemde vrou, teen 'n uitlander met haar vleitaal.
Deel
Lees SPREUKE 7SPREUKE 7:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die vreemdeling wat vlei met haar woorde.
Deel
Lees SPREUKE 7