SPREUKE 8:13
SPREUKE 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hulle wat respek het vir die HERE, haat dit wat verkeerd is. Daarom haat ek hoogmoed en hovaardigheid, ’n verkeerde lewe en slinkse woorde.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:13 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat nie daarvan hou om ander mense te bedrieg nie, is mense wat die Here respekteer en Hom dien. Ek haat mense wat hoogmoedig en trots is, mense wat sleg lewe en vals is wanneer hulle praat.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrees van die HERE is om te haat wat sleg is; hoogmoed en trotsheid en 'n slegte wandel en 'n huigelagtige mond haat ek.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Om die Here te dien, is om te haat wat verkeerd is. Daarom haat ek hoogmoed en hovaardigheid, 'n verkeerde lewe en slinkse woorde.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ontsag vir die HERE is om die kwaad te haat; verwaandheid, hoogmoed, 'n verkeerde pad en 'n verdorwe mond haat ek.
Deel
Lees SPREUKE 8