SPREUKE 8:35
SPREUKE 8:35 Bybel vir almal (ABA)
Want mense wat wysheid kry, kry die lewe, en die Here hou van hulle.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy wat my vind, het die lewe gevind en verkry 'n welbehae van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie my vind, vind die lewe self en geniet die guns van die Here.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, wie my vind, het die lewe gevind; hy geniet die goedkeuring van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want wie My vind, kry die lewe en sal guns van die HERE verkry.
Deel
Lees SPREUKE 8