SPREUKE 9:11
SPREUKE 9:11 Bybel vir almal (ABA)
As jy wysheid het, dan sal jy lank lewe, jy sal baie jare lank lewe.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wysheid verleng jou lewe, gee jou meer lewensjare.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want deur my word jou dae meer en word jare van lewe vir jou toegevoeg.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy wysheid het, sal jy lank lewe, jou lewensjare sal vermeerder word.
Deel
Lees SPREUKE 9SPREUKE 9:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ja, deur my, Wysheid, word jou lewensdae meer, word daar vir jou lewensjare bygevoeg.
Deel
Lees SPREUKE 9