PSALMS 10:12
PSALMS 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom tog, Here! Toon u mag, o God! Moet die hulpeloses tog nie vergeet nie.
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Staan op, HERE; God, lig u hand; vergeet die magteloses tog nie!
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:12 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet nou iets doen, o God, U moet u hand uitsteek en help, U moenie die mense vergeet wat hulleself nie kan beskerm nie.
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Staan op, HERE! O God, hef u hand op; vergeet die ellendiges nie!
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Staan op, HERE; O God, hef u hand op; vergeet die nederiges nie.
Deel
Lees PSALMS 10